My Straat- Uitdaging 33 : My Street – Challenge 33

Rondomtaliedraai

Uitdaging 33 – My Straat – @soet-en-suur

Het elke week n nuwe uitdaging wat vir die week geld.

Hierdie week is dit

MY STRAAT

Na links vanaf my huis

DSCF0931

Daar is ook n klein kerkie in die straat.

100_4791

Na regs gaan mens die bult uit en dan lyk dit so

Dan is daar nog eende wat ook in straat loop

DSCF1096