Kinders – Children Uitdaging

Uitdaging 40 – Kinders – @tina10

Uitdaging 40 – Kinders – @tina10

 

Ek het nie eintlik kinderfotos nie!

Die volgende fotos het ek geneem toe ek my fotografie opdrag moes doen.

Daar is n kinder-ry-park. Die seuntjie het my kans gegee om hom af te neem.

Ek was nie so gelukkig met sy sussie nie. Sy wou nie vir my kyk nie

Daarna het ek weer probeer!

This slideshow requires JavaScript.

Die volgende is by n kleuter versorgings eenheid.

Hierdie outjie het hom gate uit geniet.

12 comments on “Kinders – Children Uitdaging

  1. Ag , ek hoop ek beland eendag darem des Hemels omdat ek so sagtheid om die hart kry vir kinders…maaar ek het amper ‘n tissue gaan haal vir daardie enetjie met die mucus!! Pragtig alte Pragtig scrapydo!

    • Die outjies het almal sulke neusies want dis in die winter gewees. Dis kindertjies van 16 jarige skoolmeisies wat nie die kinders kan versorg nie. Moeders gaan skool en babies word versorg in kindertuin!Goewerment betaal vir hulle.

  2. Baie bly om te sien die kindertjies het binne in jou kamera se raamwerk gebly 🙂 Jy het goed gedoen scrapydo!!

Leave a reply to rondomtaliedraai Cancel reply