Uitdaging 40 – Kinders – @tina10
http://rondomtaliedraai.wordpress.com/2014/06/30/uitdaging-40-kinders-tina10/
Ek het nie eintlik kinderfotos nie!
Die volgende fotos het ek geneem toe ek my fotografie opdrag moes doen.
Daar is n kinder-ry-park. Die seuntjie het my kans gegee om hom af te neem.
Ek was nie so gelukkig met sy sussie nie. Sy wou nie vir my kyk nie
Daarna het ek weer probeer!
Die volgende is by n kleuter versorgings eenheid.
Hierdie outjie het hom gate uit geniet.
Ag , ek hoop ek beland eendag darem des Hemels omdat ek so sagtheid om die hart kry vir kinders…maaar ek het amper ‘n tissue gaan haal vir daardie enetjie met die mucus!! Pragtig alte Pragtig scrapydo!
Die outjies het almal sulke neusies want dis in die winter gewees. Dis kindertjies van 16 jarige skoolmeisies wat nie die kinders kan versorg nie. Moeders gaan skool en babies word versorg in kindertuin!Goewerment betaal vir hulle.
Pragtig!
Dankie, die laaste outjie bly maar in haglike omstandighede – ongehude moeders wat nog skoolgaan
O ek hou vanh die donker agtergrond vir jou blog. Pragtige kindertjies
Dankie. Wat dink jy van my header foto?
Baie mooi Miskien effe donker maar dit pas mooi by die donker agtergrond
🙂
I love watching children play in the park. Their play can be so interesting at times.
Yes they are so free and happy while playing!
Baie bly om te sien die kindertjies het binne in jou kamera se raamwerk gebly 🙂 Jy het goed gedoen scrapydo!!
Ha ha, dankie jong! Het mos al gese hul wou net hele tyd aan agterkant v kamera kyk om te sien wat ek doen. Het dit egter baie geniet.