Today, before going to Weta World
We had DESSERT LUNCH at
Strawberry Cafe
Mine was a cheese platter
Kiki had Very Berry sorbet & every thing berry
Stella had peanut-butter cheesecake …
Bertus had pecan nut & caramel
This old butler/waiter was waiting for payment
Whatta lovely looking cakes! I just want to look at em’!
They tasted good also!
Yummy! Dis lyk baie lekker!
Vreeslik soet, dis oekom ek mar liewers die kaas ene gevat het.
Oe, hoe lus kry ek nou vir daardie sorbet…
Die drie soettande was soet tot agter hul ore!
dit lyk alles baie lekker, met ‘n koppie koffie om dit agterna mee af te spoel, kan die soetigheid maar kom
Daar was nie plek vir n koffietjie na die tyd nie. Dis reuse porsies
These plates look delicious. And they are so well presented.
Yes, it is a lovely place to have a “sweet” lunch too! Everything was out of the book
Oh what a hard choice to make. they all look delicious. 🙂 Love the old butler’s face. He looks as though he needs a dessert to sweeten him up a bit. 😀
It was hard because there are about 30 different ones to pick from. Lucky for me there was only one salty one 🙂 Could not pass this butler without taking his photo
Jy kan gerus van die kos borde vir Chris stuur. Het jy die maan gekry wat ek verlede week gestuur het? Nie jy of Chris het geantwoord?
Het die maan gekry dankie. Die kosborde is nou nie juis kunswerke nie, dis net aandenkings!
Ek hou veral van die laaste een … die beligting is mooi
Sal bietjie kyk
Yummy 🙂
Was very very yummy! Everybody needed a nap afterwards!
Elkeen van die borde lyk HEERLIK. Terwyl ek nou besig is met banting, sal ek die kaasbord neem, dankie. Sonder die beskuitjies. 🙂
Die kaas was uit die boonste rakke wat smaak betref. Vrugte het ook n ekstratjie gegee- was peer skywe, druiwekorrels en n aardbei!
Yummy. Pity I’ve just eaten. 😀
Was very delicious! 🙂
Sjoe – mens kan sien die chefs ken hul storie in opskep ook. Smaaklik voorberei.
Die plek self is ook werklik besonders gewees. Hulle werklike geregte was netso uitsonderlik netjies voorberei. ( sal maar nie praat oor die pryse nie! Interessant tog My gereg wat net uit kaas en beskuitjies bestaan het was $21 + n glas coke $5 = $26 vermenigvuldig met 7 =R182 as ek dit nie mis het nie! Hoe vergelyk dit met julle nagereg?)
I got lost in Scrapydodog for a while 🙂
Ha ha no worries, I know the feeling! 🙂