Ek wil die toekenning maak aan twee wonderlike bloggers.
Eerste is die ou vrou met haar grys kamerjas
wat woon in die huis op die hoek.
Sy is besonders talentvol as dit by skryf kom.
Sy het onlangs die liefste kleinkind gekry.
Mia is ouma en oupa se oogappel.
Gaan ontmoet haar gerus in die huis op die hoek en
drink n koppie koffie.
http://blogkliesjee.wordpress.com/2014/04/
Die tweede parsoon wat ek hoog aanskryf is
Kameel
wat saam met Toorts en Bokbaaivygie skryf.
Dankie vir jou heerlike geselsies elke nou en dan.
Dit voel of ons mekaar al lankal ken.
Besoek haar by die volgende adres
http://toortsie.wordpress.com/2014/09/18/ken-kom-huistoe/
Here are the rules for passing the award on.
- You are welcome to give it out as many times as you like, but it is only to be given to a maximum of one person per blog post. If you wish to give multiple rewards, please space the blog posts so the sincerity is maintained.
- Introduce the person; say how they encourage, help or inspire you; then link to their work and/or social media profiles. There may be a specific post you wish to link to which helped you. It’s up to you.
This award is open to anyone to use. You don’t have to receive it, in order to be able to give it. Once you have received it, it isn’t obligatory that you must pass it on.
Visit Cate who initiated the award http://cateartios.wordpress.com/2014/09/27/written-acts-of-kindness-laura-sapala/
Love the idea.
You are welcome to use it.I think it is a very special meaningful award 🙂
Nou weet ek nie of ek die like knoppie kan druk nie.. jitte kry die ouvrou met die oorgrootkamerjas , ‘n knop in die keel,. Baie dankie Scrapydo, dierbaar van jou ek waardeer dit opreg.
Plesier , nou moet jy dit op jou blog sit en vir nog iemand spesiaal gee. So brei ons die familie uit in n hegte kring
oe ek wou nog byvoeg.. ek beter vir my so ‘see-through’ nommertjie kry – daai kamerjas in die blog is nou toetentaal te warm.
Ek dink nie n ‘see-through’ gaan help nie liewer n ‘light weight'(Tong in die kies!) Jy is werklik spesiaal!
Sounds very special!
It is very special.
What a wonderful gesture, Scrapydo and such a beautiful Award. Pawkisses and one Extra for Trompie 🙂 ❤
I also thought it to be a very special award. If you want to use it you are welcome as the original blogger says.
Sy is ‘n besonderse vriendin!
😀
Pingback: Written Acts of Kindness Award | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie
😀
Pingback: 7 positiewe dae | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie
Dankie vir ping back!