I had a lovely hour of taking photos today!
Mother and children
http://dailypost.wordpress.com/dp_photo_challenge/work-of-art/
I had a lovely hour of taking photos today!
Mother and children
http://dailypost.wordpress.com/dp_photo_challenge/work-of-art/
Ek hou van die foto en ek hou van die beeld van die Moeder en Kind
Dankie, ek gaan more nog n paar fotos van die beeld blog.
Ag ek hou hiervan Sy is so lekker dik!
Ja, hul noem haar ook The fat lady! Hier word nogal gakla oor die beeld omdat sy so dik is! Dis hoe die gemiddelde dames egter maar hier lyk
Lekker
😀
dis pragtig!
Dis beslis besonders! Het heelwat fotos geneem van die moeder!