Still on the flower topic
I sent this photo to my photography tutor and he thought it was a very good composition in B&W.
Swart en Wit – Interessant en kreatief opgestel met netjies fokus en beligting. Al die skakerings tussen swart en wit is skoon en helder en met goeie beligting word tekstuur en definisie duidelik weergee. Die amper diagonale plasing verhoog ook die trefkrag van die foto. Keurige werk.
http://ceenphotography.com/2014/01/15/cees-black-white-challenge-flowers/