STOKPERDJIES
vorm n groot deel van my lewe.
Ek het vele projekte al voltooi.
-enige-iets wat met handvaardigheid te doen het is vir my soos n stokperdjie.
Honde- en melkbokteler was van my eerste stokperdjies.
My Alaskan Malamute wat ek geskou het!
Trompie wat ek nou net as troetel het maar hy laat my daagliks loop,
wat my stokperdjie is.
Dieregedrag, veral honde, is my stokperdjie
Wat lees mens in die houding?
Dan kom fotografie waarvan ek ook baie hou.
n Wye verskeidenheid van handvaardighede!
Kwilte
My eerste hand gekwilte kwilt.
Daarna honderde kwilte vir kunsmarkte.
Brei
Serpe gebrei vir kunsmark
vele truie het ook uit my hand gekom
“scrap booking”
GROOT LIEFDE
Pottebakkery
Het nie baie daarvan gehou nie.
Dis te harde werk
Enige vlyt met papier
Moes vir die samestelling verskillende papier tegnieke gebruik om die voorstelling te maak
Dit in n neutedop is stokperdjies wat ek beoefen.
Seelversamel , patrone vir brei, hekel en enige interessante artikels in plakboeke,
resepte.
Nee wat, hoe meer ek dink hoe meer kry ek.
Dis noudat ek afgetree het alles stokperdjies.
Vir verdere inligting hop oor na http://rondomtaliedraai.wordpress.com/2014/06/16/uitdaging-38-stokperdjies-soet-en-suur-pixie/