Uitdaging 35 – Boeke: Challenge 35 – Books

Uitdaging 35 – Boeke – Pixie

Visit  http://rondomtaliedraai.wordpress.com/2014/05/26/uitdaging-35-boeke-pixie/

For more information.

BOOKS/BOEKE

My heiligdom!

Die klompie boeke het hoofsaaklik die gewig van my trek volgemaak.

Ek kan nie sonder boeke nie.

Onderste rak is al my honde-boeke.

tweede van onder my scrapbook, quilt en kunsvlyt boeke.

Derde rak van onder my

geestelike boeke en my kleinnood in afrikaans wat saam gekom het.

IMG_7099

My foto-albums!

IMG_7100

Kinderboeke en skoolboeke wat ek gebruik het

IMG_7101

IMG_7103

Naslaanweke!IMG_7102

My woordeboeke langs my rekenaarskerm

IMG_7104

My blokraaiselboeke langs my stoel waarsonder

ek nie  kan klaarkom nie!

IMG_7098

Travel Theme: Secret Place

http://wheresmybackpack.com/2012/06/15/secret-places/

Wheresmybackpack.com has each week a Travel Theme. This weeks Travel Theme is

SECRET PLACE

I am thinking very hard about a place that could be my Secret Place.

This morning I suddenly came upon my secret place.

When I need to hide away from the outside world I go to one of these places.

BOOK SHOPS and also the LIBRARY are my Secret Places.