Nou kry ek darem vreeslik lekker! Ek kan in Afrikaans my toekenning ontvang!
http://blogkliesjee.wordpress.com/2014/09/09/inspirasie/
wat die volgende van haarself se het die toekenning vir my gepos.
…die Huis op die Hoek derdestraat links se ouvroutjie met die oorgroot Kamerjas ,….
Baie dankie Dirkie ek geniet jou gesprekke met Mia, Swarthond en jouself baie. Doet so voort
Ek “moet ” 15 poste nomineer en hul laat weet van die nominasie.
I am supposed to nominate 15 bloggers that mean a lot to me in the blogosphere.
Die volgende blogs het elk n spesiale plekkie op my blog-rak.
http://teendagbreek.wordpress.com/meer-oor-my/
http://3kiesblog.wordpress.com/about/
http://nowathome.wordpress.com/about/
http://lagottocattleya.wordpress.com/
http://forestwoodfolkart.wordpress.com/
http://animalcouriers.wordpress.com/
Veels geluk Ineke, en baie dankie dat jy de Wets Wild n kloppie op die skouer gegee het!
Dankie en dis n plesier. Julle moet bekend gestel word aan wereld want dis die moeite werd om julle te volg
Oe en is ek bly oor al die bloggers op jou lysie waaraan ek blootgestel word..
Ja, dis al hoe mens bietjie kan uitbrei. Daar is nog n paar wat ek kon opsit maar my lysie het op daardie stadium opgedroog.
Baie geluk Ineke en dankie vir die toekenning!
Dankie en plesier! Hoop Afrikaanse ouens word bietjie “geboost” !