Uitdaging 44 – Rame
Rame is baie belangrik as jy n mooi foto wil beklemtoon.
In fotografie speel rame ook n belangrike rol.
As die prentjie wat jy afneem omraam word deur
hetsy bome of gras of wat ookal
word die “prentjie” binne die raam beklemtoon.
Besoek rondomtaliedraai.wordpress.com vir verdere inligting
Really like this frame! Well done 🙂
Thank you! I love all the tips to take better photos!
Ek het so gehoop ek kan op my blog kom vanoggend … dis nou weer litnet van voor af
Ek dink dis mweb wat dalk die probleem is. Myne werk net die link na n blog werk nie
Mooi foto. Die kleure van die plant is ook beklemgetoon met die raam.
Dankie, die donker raam gee diepte aan foto en fokus skerp op deel in lig
Love the way you have framed this photo.
Thank you, my tutor also said it is a well framed and placed photo! 😀