Join me and many others at
http://skyley.blogspot.co.nz/2014/07/sywatch-friday-july-10-2014-edition.html
The moon was in front of me and
to the left my favourite trees and sky yesterday late afternoon.
Join me and many others at
http://skyley.blogspot.co.nz/2014/07/sywatch-friday-july-10-2014-edition.html
The moon was in front of me and
to the left my favourite trees and sky yesterday late afternoon.
Wow, beautiful moon! Great shot! Love the colors of the sky.
Was very softly covered in misty clouds. Thanks, the colors are every time just to beautiful for words
Beautiful.
Sydney – City and Suburbs
Thanks! 😀
Great images, scrapydo. 🙂 Happy weekend to you.
Thank you. Enjou your wintery weekend too 😀
Die koue kom aan
Moenie n fout maak nie die winter is op ons net toe die vakansie begin het verlede week
Moet jy nou heeldag vir Kiki besig hou?
Darem nie heeltyd nie. Is maar soos n kind in die huis.Sy moet maar weet waar ek is en gaan ook maar saam as ek erens heen gaan. Sy is darem 18 so sy doen maar skool leeswerk en slaap en gaan bib toe om gratis WIFI te gebruik vir speletjies en chinese goeters.
Ag siestog dis seker ook maar nie te lekker nie Sterkte
Dit werk goed nie te sleg nie ons kuier lekker ook
Dis goed en dan help dit nog met die Engels ook. Ek is bly julle kom goed oor die weg. Dit kon baie anders ook gewees het.
Moet natuurlik tussenin my inhou om nie te veel en aanhoudend te “onderrig” nie. Sy het al baie verbeter met haar praat want ek help haar reg om regte gebruik te doen
Ek doen mos ook daai ding … ek dink nie mense hou daarvan nie
Gelukkig oordoen ek dit nie. Is maar deel van n taal aanbied, herhaling is al wat werk