Beslis. Die plant is n trietsige verwaarloosde plant wat ek by n vriendin gekry het. Sy het geen gevoel vir orgidee nie. Plant is nou die derde jaar by my en het elke jaar twee “spikes” stele met blomme gegee. Die tweede stingel het hierdie keer self 7 knoppe.
Ek kuier gister by ‘n vriendin en haar blommetjie is in ‘n vreemde potjie. Haar kleindogter het dit afgepluk en met groot vreugde vir ouma as persent gebring
asem wegslaan mooi

Dis lekker. Het jy foto geneem? Mens kry mos n klein houertjie om hul in te sit
Nee my kamera was tuis en die blomjmetjies was darem al ouerig
Wat van jou foon se foto afdeling? Nie dat ek myne ooit gebruik nie
Ja maar myne is ook maar treurig Ek gebruik dit nogal maar dan moet ek dit met photoshop inzoom
I see! 😀
Gorgeous! 🙂
That’s no lie! So wonderful to s such beauty opening in front of you eyes 😀
What a pretty shot! This orchid is so delicate and dainty =) #WW
Thank you. It is a beautiful flower
Wow dis pragtig!
Dankie, dit is beslis n natuur wonder. Volmaak geskape.
Very beautiful, Love orchids!
Thanks, they are my favorite too:D
Stunning photo. 😀
Thanks the moment was just right!