Het mooi fotos geneem.Wil juis dit more instuur. My einde is nou baie naby
Ai dis jammer Hoop jy het dit geniet?
Het dit baie geniet sal nou maar kyk vir iets foto-agtig om verder te doen.Daar is darem nog so 4 lesings oor. Chris het egter dit geskommel so ek weet nie presies wat nog moet kom nie
Ja die volgorde van die beginners is ook heel anders
Hy het die veranderings al begin maak toe ek verlede jaar dit gedoen het. Die nommers en lesings het nie gevolg nie!
Dit bly maar lekker
Beslis en nog n GROOT dankie dat jy dit vir my moontlik gemaak het! 😀
Dit was lekker om te sien hoe jy verbeter… ek is seker jy het my al verby gevat
Mens moet maar volgens instruksies werk en navolg wat werk en wat nie. Mens is nooit te oud om te leer nie, veral as dit iets lekkers is. 😀
Ek doen nie so goed met instruksies nie
Hoe so? Jy het tog jare ge-onderrig en weet tog hoe belangrik dit is om te “lees” en “toe te pas”
Ek weet maar ek dink ek is aandag afleibaar. Ek wil altyd eers kyk of ek dit self kan uitfigure … tot my eie skade nogal Ek is ook nie baie presies nie Daarom sal ek nooit die kwilt ding kan doen nie
Oh I see! Nie dit so besef nie. Ek moet weer volle instruksies he dan kan ek dit doen. Eintlik is ek baie prakties aangele! 😀
Ja en dan doen jy dit baie beter as ek ook Grinnik… ten minste het ek ‘n mooi glimlag
Ag nou ja, so het elkeen maar sy eie talente. Bly steeds lekker om dinge te avontuur.
Cool picture! It’s hard to eat from forks that won’t let go…
Yes, they are old silver spoons and forks with marbles. They make the post lovely sounds when the wind blows. I also saw the reflection, it makes it look special
Ek hou van!
Dankie, deel v my auto focus wat ek nou besig mee is
Ek het nog nie eers begin met die volgende opdrag

Ha ha that’s intresting way of thinking about it!
What an interesting use for old cutlery. I like your reflection.
Yes, they are old silver spoons and forks with marbles. They make the post lovely sounds when the wind blows. I also saw the reflection, it makes it look special
Creative! Great b&w post!
My post: http://hanshb.wordpress.com/
Thanks!
Great photo. 😀
Thank you 😀