Uitdaging 37 – Woorde – @zephur
http://rondomtaliedraai.wordpress.com/2014/06/09/990/
WORDS
Smile, an everlasting smile
A smile can bring you near to me
Don’t ever let me find you gone
Cause that would bring a tear to me
This world has lost it’s glory
Lets start a brand new story
Now my love
You think that I don’t even mean
A single word I say…
It’s only words
And words are all I have
To take your heart away
Talk, in everlasting words
And dedicate them all, to me
And I will give you all my life
I’m here if you should call to me
You think that I don’t even mean
a single word I say…
[Chorus, repeat]
Da da da da da da da
Da da da da da da da da
Da da da da da da da da
Da da da da da da da da
This world has lost it’s glory
Let’s start a brand new story
Now, my love
You think that I don’t even mean
a single word I say…
[Repeat chorus twice]
I love the BeeGees 🙂 Pawkiss 🙂
Me too. Specially this song! 😀
Yes, goosebumps 🙂
That’s for sure!
loop ek nogal en sing aan die liedjie om tog inspirasie vir woorde te kry.. ai ai – 2 minds….
Ha ha! Ek het wakker geword vanmore met “Words” en kon nie help om dit te gebruik nie. Ek doen mos die Daily post se Writing 101: … vir Junie. Dit gaan ook oor skryf om leser se aandag te behou.
Bondel strykgoed?
Waar kom die bondel strykgoed nou uit?
Dirkie kry goeie inspirasie as sy stryk of huiswerk doen… of altans sy sê so, maar die muse ontbreek selde by haar.
Is maar bietjie deurmekaar?
Ek sien by elke kommentaar staan daar reply dus kan ek/of iemand ander op dieselfde kommentaar reageer. Hoe dit dan op die blog lyk weet ek nie regtig nie. Ek antwoord uit my reader?
As jy daar reply kom dit by die persoon wie se blog dit is nie by die persoon wat jy op antwoord nie!
Ja ek weet maar sy weet dat ons al oor die wasgoed gepraat het
Was net vreemd omdat dit op my blog verskyn het. Wonder of sy dit dan lees as jy by my antwoord?
Dit hang af hoe haar rekenaar gestel is.
😀
Wonder waarom jy sreeds my kommentaar moet goedkeur?
Ek is steeds die moderator en keur almal se antwoorde goed!
Hoekom? Mens kan dit afskakel dat net die eerste keer wat ‘n persoon op jou blog kom goedgegekeur moet word.
Ek is heeltemaal okay met hoe ek dit doen. Geen probleem vir my nie! Pla dit ?
Dit voel net of die persoon niemand vertrou nie… dis lekker as jy iewers kom en weet jy is altyd tuis en die persoon vertrou jou. Dis mos maar ‘n veiligheidmaatreël teen trolle?
Netso! Ek voel net ek kan dit dan antwoord omdat ek n kennisgewing kry dat dit gedoen moet word!
Jy gaan in elkgeval kennis kry as jy jou reader so gestel het. Weet jy hoe om by jou followers uit te kom?
Ja ek weet, en jy?
Ja en ek het nou al my eposse afgesit want dis so maklik om by almal uit te kom dat dit dubbeld is as ek nog die epos ook moet lees. Onthou ek kry nog my eposse per telefoon ook …. dis net te vermoeiend Ek het erg gesukkel maar is darem nou soortvan onder beheer… dis nog net elke dag se foto wat baie is.
Lankal e-posse afgesit! Net die wat ek regtig ernstig volg en wat uitdagings weekliks gee word nog gestuur. Ek wil ook die daaglikse foto inskrywings afsit sodat ek nie al die kennisgewings kry nie. Kan mens dit op FB iewers doen?
Ek weet nie Ek glo nie so nie Ek gaan kyk in elke geval by die klub en dis makliker want op die epos is dit klein en op die foon kan mens nie eers sien nie Mens moet miskien vir Elmi vra. Sy is ‘n oud-litnet blogger
Ek kyk ook maar by klub en delete sommer al die name elke dag as ek klaar gekyk het. Is maar soos in die reader ook.
Ek sal bietjie vra
O vat jy my nou terug na my grootwordjare!
My ma het gevrek oor die Bee Gees!
Ja jong dit het my vroeg vanoggend in die bed tussen die oe getref dat “Words” die ideale woorde is om te kan gebruik
Verlang ek nou terug na daardie jare. Ek is besig om op my foon al die ou liedjies waarvoor ek so lief was af te laai. Gaan nou dadelik Words aflaai, en hom as ringtone vir iemand gebruik. Dankie 🙂
Dis te lekker. Ek het al my geliefde musiek op CDs en kan die name en selfs woorde daar kry. Ek het veral gewilde afrikaanse sangers en liedjies gekoop voordat ek hierheen gekom het in 2009. So as die verlange regtig hoog loop kan ek darem so bietjie afrikaans-afrikaans hier by my. Nie dat ek nog regtig tyd gehad het om so diep depressief te raak nie. Ek geniet nog elke oomblik van elke dag terdee.