If you want to know what this challenge is all about please feel free to hp over to
http://suellewellyn2011.wordpress.com/2014/05/31/a-word-a-week-photograph-challenge-orange/
There you will see how awesome it is to take part in this challenge!
ORANGE
Persimmon
Persimmons are the edible fruit of a number of species of trees in the genus Diospyros. Diospyros is in the familyEbenaceae. The most widely cultivated species is the Asian persimmon, Diospyros kaki. In color the ripe fruit of the cultivated strains range from light yellow-orange to dark red-orange depending on the species and variety. They similarly vary in size from 1.5 to 9 cm (0.5 to 4 in) in diameter, and in shape the varieties may be spherical, acorn-, or pumpkin-shaped.[1] Thecalyx generally remains attached to the fruit after harvesting, but becomes easy to remove once the fruit is ripe. The ripe fruit has a high glucose content. The protein content is low, but it has a balanced protein profile. Persimmon fruits have been put to various medicinal and chemical uses.
Like the tomato, persimmons are not popularly considered to be berries, but in terms of botanical morphology the fruit is in fact a berry.
Onthou jy die boompie wat ons gekry het by die ou wat kom bokmelk haal het?
Dis juis daaraan wat ek gedink het. Dis op die oomblik in seisoen en nie te duur nie
Hier is dit ook te sien maar ek koop liewer ‘n piesang
Dis nie te sleg nie. n Vriendin het vir my voor verlede week gebring om te probeer. Die wat ek nou die dag gekoop het proe beter as wat ek persent gekry het.
Good for you! – Grinnik –
Dis nie sleg nie hoor! Jy kan dit beslis n slag probeer. Dalk hou jy daarvan
Great photo’s
Thank you. Strange fruit but not bad to eat
Ek sit hier met ‘n mond wat kwyl… dit lyk so lemoenerig.. na wat proe dit?
Nee jong gladnie sitrusagtig nie. Dit is nie regtig vreeslik geurig nie. Ook nie regtig sleg nie. Dis vreemd vir eers maar dis soeterig en net bietjie sappig. Ha ha wat n beskrywing. Omdat daar nie op oomblik regtig vrugte is behalwe appels en piesangs is dit nogal n ander vrug.Dit word hier verbou/gegroei. Lemoene en nartjies is besig om nou in te kom. Dit word alles ingevoer van Australie en Amerika
Het op my foon gekyk en konnie uitmaak watse vrug dit is nie. Nou op my computer kom kyk wat gaan hier by jou aan… en toe kon ek darem lees wat dit is. Ken dit natuurlik glad nie.
Dit is maar heel onbekend in SA. Eintlik n nuwer vrug. Jare terug(maklik 40 jaar) het my ma-hulle n boompie persent gekry.Kannie onthou of dit ooit vrugte gehad het nie want ek is toe die huis uit.
Ek hou baie daarvan. Dis selfs lekker met sout oor gesprinkel, of in tamatieslaai. Vanaand gaan ek egter ‘n paar sny-metodes oefen!
Dis gladnie sleg nie. Ek sien mens kan dit soos tamatie ook gebruik. Ek gaan ook bietjie probeer met sout!