Noudat ek die reader ontdek het maak dit dinge sommer baie maklike Ek het vanoggend almal se blogs gelees sonde om deur ‘n epos in te moet gaan So kan mens baie mense makliker foolow en niks mis nie
Dis beslis so! Bly jy geniet dit nou meer
Lekker aand
Dankie, Geniet jou dag ook. gaan probeer om Water for elephants te kyk. As dit te tranerig raak gaan ek slaap. Dit begin eers half nege vanaand
Well done. π
Thank you! It took me a while but I am proud of it!
Wel gedaan Ineke!
Dankie π
Congratulations!
Thank you π
Thanks a lot! π
congrats scrapydo – congrats π
Thank you very much! π
Wow Sus baie geluk! Follow jy hulle ook?
Nie almal nie. Party is maar bietjie vreemd. Ek hou nie altyd van almal se dinge waaroor hul skryf en fotos plaas nie!
Noudat ek die reader ontdek het maak dit dinge sommer baie maklike Ek het vanoggend almal se blogs gelees sonde om deur ‘n epos in te moet gaan So kan mens baie mense makliker foolow en niks mis nie
Dis beslis so! Bly jy geniet dit nou meer
Lekker aand
Dankie, Geniet jou dag ook. gaan probeer om Water for elephants te kyk. As dit te tranerig raak gaan ek slaap. Dit begin eers half nege vanaand
Geniet… ek hou nie meer van tranerig flieks nie
Eeue laas gefliek. Laaste was Avatar in 3d
Dis wonderlik! Geluk!
Dankie! π
Baie geluk .. wonderlik! Ek geniet hierdie foto blog vreeslik – so leer mens die wΓͺreld deur ander se oΓ« ken.
Dankie! Ek is eerder n foto as woorde ou. Dan het ek nog die rooi taal wat ek moet beheer ook nog daarby. Dit maak dat die woorde steeds min is.:D
Congratulations – here’s to the next 500!
Thank you, thanks for the follow also!
Congrats – well done!
Thank you for your support also!
Congrats.
Thanks a lot!
WOW!
Dis fantasties!
Dankie, ht my net meer as 2 jaar gevat maar ek voel heel in my skik!
Ja dis ‘n great mylpaal vir jou blog!
Beslis