By ons sal ek dit eerder nie waag om te gaan stap daai tyd van die oggend nie 😦
Ek weet! Ek het toe ek in SA was 5 uur soggens met my honde gou gaan stap voordat almal uit hul “gate” klim. Die laaste jaar daar het ek dit nie meer gedoen nie, was te gevaarlik. Hier loop ek 4x omdat ek nie regtig n tuin het waar hondekind kan uitgaan nie. Dis sommer gesond vir my ook.
O dit klink sommer lekker!
Dit is. Ek geniet my gate uitom my daaglikse lopies te doen. Sal eerder my inkopies of kuiers kortknip as my lope
Ek haal my hoed vir jou af wat so vroeg uit die vere is. Ek is soos die sendeling se vrou wat gesê het as die Here wil hê sy moes sonsopkomste sien, sou Hy dit later in die dag gemaak het.
Dis maar in die mag van die gewoonte om vroeg op te staan(gewoond aan opstaan om te gaan melk!). Ek gaan slaap natuurlik maar redelik vroeg saans en knip n uiltjie so na middagete. Nou in die winter is dit nie te aangenaam so vroeg nie maar dit gaan tog maar nie later as so 7:30 soggens nie. Hier is dit natuurlik laat oggend nog donker en die son is vroeg middag ook weer weg
Ek het so baie foto’s oor sunsets en sunrises, want elke keer dink dis die mooiste een nog! En ai, elke nuwe dag is dit weer net so mooi. Ek staan ook nog donker op, en drink tee op my stoep om die sonsopkoms elke oggend ten volle te waardeer. Elke nuwe dag …
Pragtige foto’s!
Dankie! Dis hoe ek elke oggend die dag begroet as ek my eerste loop loop(dis nou my hond laat loop eerste lopie)
Pragtig!
By ons sal ek dit eerder nie waag om te gaan stap daai tyd van die oggend nie 😦
Ek weet! Ek het toe ek in SA was 5 uur soggens met my honde gou gaan stap voordat almal uit hul “gate” klim. Die laaste jaar daar het ek dit nie meer gedoen nie, was te gevaarlik. Hier loop ek 4x omdat ek nie regtig n tuin het waar hondekind kan uitgaan nie. Dis sommer gesond vir my ook.
O dit klink sommer lekker!
Dit is. Ek geniet my gate uitom my daaglikse lopies te doen. Sal eerder my inkopies of kuiers kortknip as my lope
Ek haal my hoed vir jou af wat so vroeg uit die vere is. Ek is soos die sendeling se vrou wat gesê het as die Here wil hê sy moes sonsopkomste sien, sou Hy dit later in die dag gemaak het.
Dis maar in die mag van die gewoonte om vroeg op te staan(gewoond aan opstaan om te gaan melk!). Ek gaan slaap natuurlik maar redelik vroeg saans en knip n uiltjie so na middagete. Nou in die winter is dit nie te aangenaam so vroeg nie maar dit gaan tog maar nie later as so 7:30 soggens nie. Hier is dit natuurlik laat oggend nog donker en die son is vroeg middag ook weer weg
Lovely, gentle images, scrapydo. 🙂
Thank you, they are special every morning
Ek het so baie foto’s oor sunsets en sunrises, want elke keer dink dis die mooiste een nog! En ai, elke nuwe dag is dit weer net so mooi. Ek staan ook nog donker op, en drink tee op my stoep om die sonsopkoms elke oggend ten volle te waardeer. Elke nuwe dag …
Selfde hier. elke keer gryp ek ook maar my kamera en neem weer fotos. Dit ou mens nederig en klein om na die wonder van sonop te kyk.
How lucky you are to have such a view!
Thank you I really have a luxury view. Taken some new ones again this morning