Wie onthou nog die liedjie
Ver in die ou Kalaharie?
Dit sluit aan by my vorige pos.
Cicadas – Sonbesies
Sonbesies sing in jou bosse
die hittige son te versmaai.
Wie onthou nog die liedjie
Ver in die ou Kalaharie?
Dit sluit aan by my vorige pos.
Cicadas – Sonbesies
Sonbesies sing in jou bosse
die hittige son te versmaai.
Ja beslis!!!
Lekker man vat mens beslis ver terug!
… rooi Afrikaner osse, sien jy om elke draai!! 🙂
Ja, waars die goeie ou dae?