http://blogs.litnet.co.za/tina/2014/02/10/uitdaging-22-liefde-blikskottel/
Onderwerp is : Liefde (Love)
Ek het in 2007 n Memory Healing kursus gedoen
Ons moes so veel as moontlik kunsvlyt tegnieke wat ons geleer het in n uitbeelding van gevoel doen
Ek het die liedjie “Blomme” deur Pieter Smit gebruik.
Die liedjie is opgedra aan my seun wat op daardie stadium New Zealand toe verhuis het.
Hier is die werk wat ek gedoen het
Die woorde!
Both the words and the creativity of the page are beautiful.
Thank you, I brought it with me to NZ because it is very special to me!
Ai ek onthou die een… baie mooi!
Dankie!
Fantasties! Ek is mal oor die liedjie, en ook oor dit wat jy daarmee gemaak het.
Baie dankie! Die liedjie le my baie na aan die hart