Gladiolus : Cee’s Black and White Challenge

Still on the flower topic

I sent this photo to my photography tutor and he thought it was a very good composition in B&W.

IMG_5782

Swart en Wit  – Interessant en kreatief opgestel met netjies fokus en beligting. Al die skakerings tussen swart en wit is skoon en helder en met goeie beligting word tekstuur en definisie duidelik weergee. Die amper diagonale plasing verhoog ook die trefkrag van die foto. Keurige werk.

082713 b&w banner (1)

http://ceenphotography.com/2014/01/15/cees-black-white-challenge-flowers/

Advertisements

15 comments on “Gladiolus : Cee’s Black and White Challenge

      • Neeee! Ek BEWONDER julle wat sulke fantastiese foto’s neem. Ek het ‘n mik en drukkie wat nie eers ‘n goeie mik en drukkie is nie… ons neem net herinneringe af!

      • Myne is ook n mik en druk. Ek leen net my seun se groot ene of vertroud te raak met n beter kamera. Ek val steedsas ek regtig fotos neem terug op my mik en druk. Geen gestellery en gevroetel nie. Net ek sien jou en ek het jou klaar geneem!

  1. Pingback: Cee’s Black and White Challenge-Flowers | WoollyMuses

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s