Tuesday’s A to Z challenge: “B”
http://flickrcomments.wordpress.com/2014/01/14/tagged-b-2/#comment-50416
B is for
BLUE
Jan F.E. Cilliers
Dis Al
Dis die BLOND
dis die BLOU
dis die veld,
dis die lug;
en ‘n voël draai bowe in eensame vlug –
dis al
Dis n BALLING gekom
oor die oseaan,
dis n graf in die gras,
dis n vallende traan –
dis al
Three words staring with B