Flower power: Liefste tannie ons bring rosies…

IMG_4836

A G Visser

 

Liefste Tannie, ons bring rosies, rosies blink met môredou.

Liefste Tannie, ons bring rosies, rosies blink met môredou;

mooie kleurtjies, soete geurtjies, en dis alles net vir jou;
Rosies fluister: “Liefde, soentjies”, in verbloemde blommetaal;
rosies fluister: “Liefde, soentjies”, in verbloemde blommetaal.

Rosies wat ons uit ons tuintjie, liefde uit ons hartjies haal.
Rosies wat ons uit ons tuintjie, liefde uit ons hartjies haal.
Maar die soentjies … in geen mandjie; nêrens in wil dit geluk.
Liefste Tannie, ons is raadop: soentjies moet jy self maar pluk!
Liefste Tannie, ons is raadop: soentjies moet jy self maar pluk!

10 comments on “Flower power: Liefste tannie ons bring rosies…

Leave a Reply to Colline Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s