Klip – Stone

http://blogs.litnet.co.za/tina/2013/10/07/uitdaging-klip-zephur/

(Challenge from South Africa)

KLIP

(STONE?)

Vandag was n heerlike dag in Upper Hutt.

Ons het gaan plantjies koop vir groentetuin.

Op pad terug kom ons by

KLIPPE
verby waarop boksers

uitgebeitel en geverf is.

Die middelpunt en beste uitbeelding was die volgende

DSCF5129

Die klippe is by n boks gimnasium en ook n klein kerkie op dieselfde perseel.

 

Advertisements

12 comments on “Klip – Stone

    • Ek dink self ook so. Het eers net die klomp “bokser”klippe gesien totdat my seun gevra het of ek die klip in die middel gesien het. Dit het my ook nogal onkant betrap! 🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s