Stoute goed was gladnie geinteresseerd in my nie hul het reguit na die hek geloop want hul het gesien hier kom iemand by wie hul iets te ete gaan kry! Daar is n waarskuwing op hek dat daar diere is wat mens kan oorweldig in hul soek na kos. Mens moet alles wegsteek. Die vrou haal toe iets uit haar sak en dit was net die laaste strooi. Selfs die klomp tarrentale het in n swerm van die bul af aangehardloop gekom om te kom kyk. Te oulik gewees.
mal oor die bok 😀

Gorgeous pics. 🙂
Thank you!:)