A WORD A WEEK CHALLENGE – HAT
http://suellewellyn2011.wordpress.com/2013/03/10/a-word-a-week-challenge-hat/
HAT
VYFTIG, sestig jaar gelede, wanneer—sal die ou mense jou vertel—was daar ’n liedjie wat in baie Suid-Afrikaanse huise gereeld uit die grammofoon geblêr het:
Waar kry jy daardie hoed,
waar kry jy daardie keil?
Dis ’n alte mooie hoed,
ek wil graag met jou ruil…http://mieliestronk.com/hoed.html